Letra

Ek weet jou hart is weereens stil vanaand Jy lê hier langs my, maar jy's ver Miskien as ek dalk aan jou aan jou skouer raak Sal ek kan voel wat jou seer maak Hoekom vertel jy my nie wat jou pla Wil jy regtig als self dra Kan jy nie sien jou hartseer sluit my uit Wil so graag daar vir jou wees As jou hart donker raak en alles rondom jou verdwyn As jou môre nie wil kom nie en jou son nie meer wil skyn Sal jy onthou ek is hier om jou vas te hou Sal jy onthou ek bly atlyd lief vir jou Ek wonder soms wie in jou lewe was Wie het jou lag en pyn gedeel As ek kon weet sou ek dan kon verstaan Wat in jou stil gemoed aangaan As jou wêreld donker raak en alles rondom jou verdwyn As jou môre nie wil kom nie en jou son nie meer wil skyn Sal jy onthou ek is hier om jou vas te hou Sal jy onthou ek bly atlyd lief vir jou
Writer(s): Nel Sonia Aletta Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out