Video musical
Video musical
Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Janie Bay
Canto
Ruan Graaff
Programación
COMPOSICIÓN Y LETRA
Earl Swartz
Autoría
Nhlanhla Majozi
Letra
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Janie Bay
Coproducción
Deon Dee
Coproducción
Ruan Graaff
Producción
Letra
Is in dit vir die langeduur, langeduur, langeduur
Liefling
Ons ken mekaar al so lank
Die lewe het 'n rowwe kant
Dit het ons deurmekaar gemaak
Die donker
Die donker het ons aangeval
Die reën het ons skoongewas
Dit is 'n tweede kans verhaal
Dalk kan ons weer 'n keer
Weer en weer aan die anderkant uitkom
Weer geleer om meer te gee
En ons weet nou weer
My lief
Ons is in dit vir die langeduur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
My lief
Ons is in dit vir die langeduur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
My love
I'm giving all I have to you
I'm always here to see you through
And help you through the dark
And I know
It feels like we've lost all control
But you will always have my soul
Forever in heart
Dalk kan ons weer 'n keer
Weer en weer aan die anderkant uitkom
Weer geleer om meer te gee
En ons weet nou weer
My lief
Ons is in dit vir die langeduur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
My lief
Ons is in dit vir die langeduur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
Saam gaan ons die lewe in, al kry ons ook daai stoot en stampies
Ons loop 'n pad en vir alles, skat, ek het soveel dankie
Ek's nie perfek nie, jy aanvaar my net vir wie ek is
En ek vir jou, my skat, al werk jy op my laaste nerve
Want jy's my meidjie, my motjie, my main cherry
En ek's jou outjie en as outjie foutjie maak, maak jy dit reg hier
My hart brand gellie, my liefde vir jou is heavy
Baie het nie saam gestem nie, nie geken wat ons twee ken nie
Nou's ons steady
My lief
Ons is in dit vir die langeduur
Al maak jy my crazy
My lief
Ons is in dit vir die langeduur
My hart brand soos 'n vuur
Al maak jy my crazy
Written by: Earl Swartz, Jana Carina Cilliers, Janie Bay, Nhlanhla Majozi