Créditos

ARTISTAS INTÉRPRETES
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Canto
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Teclados
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Voces de fondo
Floors
Floors
Guitarra
COMPOSICIÓN Y LETRA
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Composición
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composición
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producción

Letra

Ons warm nog op
Die beste lê nog voor
Jy soek mos nou vir skoor
Ek kan nie nou verloor nie
Maar ‘n boer maak mos ’n plan
Ek is glad nie bang nie
Het nêrens om te wees vanaand nie
Doen meer as wat ons praat
Die klippe in my glas
Gaan ook nou-nou raas
Maar die ligte maak my lus
Net een ding wat dit blus
Ons kan mos Sondag rus
Elke keer as ons opstaan
Vat ons vir die A-span
Ons warm nog op
En niks gaan ons vanaand kan stop nie
Elke doppie in jou hand proe soos nog
En die dinge raak rof
Maar ons warm nog op
Ja ons warm nog op
Last rounds is niks om oor te bekommer
In die parking lot vat ons dit verder
So gooi nog ‘n dop
Want ons warm nog op
Ons warm nog op
Soek ‘n Jaegie op die klip
‘n Druppel op my lip
Gaan ons dans laat ek jou dip
Kom nou 12-uur lê nog ver
Die balke moet nog blêr
Jy kan jouself bederf
Want elke keer as ons opstaan
Vat ons vir die a-span
Ons warm nog op
En niks gaan ons vanaand kan stop nie
Elke doppie in jou hand proe soos nog
En die dinge raak rof
Maar ons warm nog op
Ja ons warm nog op
Last rounds is niks om oor te bekommer
In die parking lot vat ons dit verder
So gooi nog ‘n dop
Want ons warm nog op
Ons warm nog op
Ek kyk hom hy blink nie
Ek ruik hom hy stink nie
So wie sê so wie sê
Ek kan hom nie drink nie
Ek kyk hom hy blink nie
Ek ruik hom hy stink nie
So wie gaan vir my sê
Ek kan hom nie drink nie
Ons warm nog op
En niks gaan ons vanaand kan stop nie
Elke doppie in jou hand proe soos nog
En die dinge raak rof
Maar ons warm nog op
Ja ons warm nog op
Last rounds is niks om oor te bekommer
In die parking lot vat ons dit verder
So gooi nog ‘n dop
Want ons warm nog op
Ons warm nog op
Ons warm nog op
Written by: Brendan Peyper, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...