Video musical

Goeiemore Suid-Afrika
Mira el video musical de {trackName} de {artistName}

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Lyrics
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Lyrics
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Letra

Dis die eerste koppie boeretroos Staan en kyk oor die lande Beeste klaar gemelk en die skape is in die loesern Mielie oes lyk goed hierdie jaar Wie weet wat môre gaan bring Maar dis die reuk van die vars plaas beskuit deur die kombuis se ruit Wat my hart laat vinniger klop Goeiemôre Suid-Afrika Ons sal jou in ons harte dra My voete is deur geloop My hande in vuur gedoop Ons sal offer wat jy vra Ons vir jou Suid-Afrika, Niks sal ons ooit kan skei Die verbond tussen jou en my Mag dit reën waar jou bokke wei Groen is die land van Natal Krimmertard in die hou Noord Transvaal Van Tafelberg rys na die hemel Ons land is so monumentaal En die Vrystaat se vlaktes wat roep In die swart land se druiwe so soet Namakwaland so vaal van die blomme Waar die Weskus se fynbos jou groet Goeiemôre Suid-Afrika Ons sal jou in ons harte dra My voete is deur geloop My hande in vuur gedoop Ons sal offer wat jy vra Ons vir jou Suid-Afrika, Niks sal ons ooit kan skei Die verbond tussen jou en my Mag dit reën waar jou bokke wei Goeiemôre Suid-Afrika Ons sal jou in ons harte dra My voete is deur geloop My hande in vuur gedoop Ons sal offer wat jy vra Ons vir jou Suid-Afrika, Niks sal ons ooit kan skei Die verbond tussen jou en my Mag dit reën waar jou bokke wei Goeiemôre Suid-Afrika
Writer(s): Bok Van Blerk, Christoph Kotze, Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out