Video musical

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Jay
Jay
Duet Vocals
Lianie May
Lianie May
Duet Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Producer
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producer

Letra

Hoe vergeet 'n mens jou eerste soen? Dis wat my kop vir my wou doen. Dis my hart wat jou nie los nie. Het ek nie so die tyd gemors nie. Melanie. Kom ons maak 'n simfonie. Ek skryf vir jou die melodie. Kom sing vir my die harmonie. Melanie. Jy sê, jy sal dit vir my wys. Want hierdie keer kom dit met 'n prys. Jy breek my hart net weer en weer en weer. Melanie. Melanie. Ek wens jy kan dit vir my vra. Ek sal jou op my hande dra. Want jy bly nog steeds my grootste sonde. Jy smeer die sout terug in my wonde. Melanie. Kom ons maak 'n simfonie. Ek skryf vir jou die melodie. Kom sing vir my die harmonie. Melanie. Jy sê, jy sal dit vir my wys. Want hierdie keer kom dit met 'n prys. Jy breek my hart net weer en weer en weer. Melanie. Ek het verander, ek wens jy kon my glo. As 'n man 'n vrou lief het, dan maak ... hy so. Melanie. Kom ons maak 'n simfonie. Ek skryf vir jou die melodie. Kom sing vir my die harmonie. Melanie. Jy sê, jy sal dit vir my wys. Want hierdie keer kom dit met 'n prys. Jy breek my hart net weer en weer en weer. Melanie. Melanie Kom sing vir my die harmonie. Melanie. Jy sê, jy sal dit vir my wys. Want hierdie keer kom dit met 'n prys. Jy breek my hart net weer en weer en weer. Melanie. Melanie.
Writer(s): Johan Vorster, Adolf Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out