Letra

Die deur swaai oop, hy sê vir my: "Aspoestertjie jy's myne En selfs in sak en as is jou skoonheid sonder einde" En in sy oë is ek verlore Ek sukkel om te staan Maar wie sou ooit kon raai dat hy sou sê dat hy sou bly By my, vannaand Bly by my vannaand Voor die oggend jou hier by my kry Sê jy sal bly vannaand Bly by my vannaand Die ure in die glas loop vinnig uit En al wat ons wil hê is tyd Maak dit saak, die aand's verby Maar dis lank nog nie die einde Die sprokie het toe waar geword Kan jy glo ek is nou syne? Die sekondewyser slaan alweer Maar tyd is nou ons vriend En wie sou ooit kon raai dat hy sou sê dat hy sou bly By my, vannaand Bly by my vannaand Voor die oggend jou hier by my kry Sê jy sal bly vannaand Bly by my vannaand Die ure in die glas loop vinnig uit En al wat ons wil hê is tyd wat nooit uitloop nie En liefde wat vertrou En selfs hier in my swakheid Sal ek aanhou klou Jy sal bly by my Bly by my vannaand Voor die oggend jou hier by my kry Jy sal bly vannaand Bly by my vannaand Die ure in die glas loop vinnig uit En al wat ons wil hê is tyd
Writer(s): Riana Nel Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out