album cover
Insomnia
album cover
Insomnia fue lanzado el 22 de julio de 2022 por Select Musiek como parte del álbum Insomnia
ÁlbumInsomnia
22 de julio de 2022
Sello discográficoSelect Musiek
BPM130
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía

Video musical

Video musical

Letra

[Verse 1]
Stel my voor
Aan die blou-oog nooi wat haar wimpers so gooi
Sit jy links voor
Ons kan cruise deur die nag, die radio sag
[Verse 2]
Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon
Verder sou kom
Los almal stom, wat moet ek
Wat moet ek doen om jou weer te soen?
Alles te doen wat ons nog wou doen
[Verse 3]
Insomnia
Slapelose nagte, soek jou in die aande
Soekend na jou lyf by my
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Insomnia
Slapelose nagte, soek jou in die aande, wil nie langer wakkerbly
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Droom oor hoe ek jou gaan kry
[Verse 4]
Gee my net ‘n loer
Na die blou oog nooi wat haar bene so gooi op die dansvloer
Dis net ek en jy en ons gaan so bly
[Verse 5]
Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon
Verder sou kom
Los almal stom, wat moet ek
Wat moet ek doen om jou weer te soen?
Alles te doen wat ons nog wou doen
[Verse 6]
Insomnia
Slapelose nagte, soek jou in die aande
Soekend na jou lyf by my
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Insomnia
Slapelose nagte, soek jou in die aande, wil nie langer wakkerbly
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Droom oor hoe ek jou gaan kry
[Verse 7]
Insomnia
[Verse 8]
Wie sou ooit kon dink dat ons twee kon
Verder sou kom
Los almal stom, wat moet ek
Wat moet ek doen om jou weer te soen?
Alles te doen wat ons nog wou doen
[Verse 9]
Insomnia
Slapelose nagte, soek jou in die aande
Soekend na jou lyf by my
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
(Soek jou lye hier langsaan my) Insomnia
Slapelose nagte, soek jou in die aande, wil nie langer wakkerbly
Ek wil droom oor hoe ek jou gaan kry
Droom oor hoe ek jou gaan kry
Oooh-ooh-ooh
[Verse 10]
Insomnia
Written by: Brendan Peyper, Don Kelly, Niel Schoombee, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...