album cover
OD
295
Afrikaans
OD fue lanzado el 10 de junio de 2022 por Select Musiek como parte del álbum OD - Single
album cover
Fecha de lanzamiento10 de junio de 2022
Sello discográficoSelect Musiek
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía

Video musical

Video musical

Letra

[Verse 1]
Oë groen
Soos die afguns binne my
Soos die onkruid in ons tuin
Wat die water weer weg lei
[Verse 2]
Daai soen
Nikotien op my lippe
Verslawend maar so giftig
Weet jy wat jy aan my doen?
[Chorus]
Oooh ja, die eerste trek
Was so donners sterk
OD
Ek sal nooit genoeg kan kry nie
Oooh, ek weet dis sleg
Maar dit voel so reg
OD
[Verse 3]
Morfien
Jy verdoof die pyn hier binne my
Ek beloof net somer en sonskyn
Maar ons vat wat ons kan kry
[Verse 4]
Adrenalien
Jy’s die vuur wat deur my bloed stroom
Endorfien wat deur my hart loop
Oooh, ek kan jou nie verloor nie
[Chorus]
Oooh ja, die tweede trek
Was so donners sterk
OD
Ek sal nooit genoeg kan kry nie
Oooh, ek weet dis sleg
Maar dit voel so reg
OD
[Bridge]
Ek hou jou in
Jy spoeg my uit
Jy was my eerste proe
En my finale byt
[Chorus]
Oooh ja, die laaste trek
Was so donners sterk
OD
Ek sal nooit genoeg kan kry nie
Oooh ja, die laaste trek
Was so donners sterk
OD
Ek sal nooit genoeg kan kry nie
Oooh ja, ek weet dis sleg
Maar dit voel so reg
OD
Written by: Hugo Ludik, Jacques Geldenhuys, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...