album cover
Visserman
684
Afrikaans
Visserman fue lanzado el 4 de noviembre de 2022 por Warner Music Africa como parte del álbum Foto's - EP
album cover
Fecha de lanzamiento4 de noviembre de 2022
Sello discográficoWarner Music Africa
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía
BPM65

Créditos

ARTISTAS INTÉRPRETES
Dodo Nyoka
Dodo Nyoka
Voz principal
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitarra eléctrica, Guitarra acústica, Bajo, Programación
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Voces de fondo
Devereaux Oosthuizen
Devereaux Oosthuizen
Piano, Cuerdas
Evert van Niekerk
Evert van Niekerk
Violín
Leonie Greyling
Leonie Greyling
Violín
Lizelle Le Roux
Lizelle Le Roux
Violín
COMPOSICIÓN Y LETRA
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Autoría
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producción
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Ingeniería de mezcla
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Producción

Letra

Die visserman staan in die hawe
Hy doen dit al vir soveel jare
Bootjie hout, hy sien al hoe vaar
Sy skip wat in sou kom oor die waters
Die visserman staan in die hawe
Met sy breiwolmus op sy hare
Koffiefles beskuit en kitaar
Is al sy nine to five vir dekades
Hy breek my hart met 'n storie oor die
Die see en als wat hy al verloor het
Sê 'n stukkie uit die bybel voor
Oor skares mense twee visse en 'n bietjie brood
Vir haar sal ek op die klippe trap, die
Myle sand van die strande stap, nog
Nooit daaroor getwyfel nie meneer
Die koue vat in die hooggety, die
Moeite werd want sy wag vir my, en
Môre doen ek alles maar net weer
Maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders
As hier teen die genadelose branders wees vir haar?
Die visserman staan in die hawe
Hy doen dit al vir soveel jare
Bootjie hout, hy sien al hoe vaar
Sy skip wat in sou kom oor die waters
Die visserman sorg vir sy bure
Aande laat sit hul om die vure
Al die stories gaan oor die see
Hy’s sonder geld so ryk in sy lewe
Vir haar sal ek op die klippe trap, die
Myle sand van die strande stap, nog
Nooit daaroor getwyfel nie meneer
Ohh die koue vat in die hooggety, die
Moeite werd want sy wag vir my, en
Môre doen ek alles maar net weer
Maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders
As hier teen die genadelose branders wees?
Hy breek my hart met 'n storie oor die
Die see en als wat hy al verloor het
Sê 'n stukkie uit die bybel voor
Oor skares mense twee visse en 'n bietjie brood
Vir haar sal ek op die klippe trap, die
Myle sand van die strande stap, nog
Nooit daaroor getwyfel nie meneer
Ohh die koue vat in die hooggety, die
Moeite werd want sy wag vir my, en
Môre doen ek alles maar net weer
Maar hoekom sal ek ooit dan iewers anders
As hier teen die genadelose branders wees vir haar?
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...