Créditos

ARTISTAS INTÉRPRETES
Afrikaans Wil Dans
Afrikaans Wil Dans
Remixer
COMPOSICIÓN Y LETRA
Liezel Francis Marshall
Liezel Francis Marshall
Autoría
Jacques Schoeman
Jacques Schoeman
Autoría
Afrikaans Wil Dans
Afrikaans Wil Dans
Arreglista
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Afrikaans Wil Dans
Afrikaans Wil Dans
Producción
Marcell Mocke
Marcell Mocke
Producción

Letra

Op 'n kruispad het jy my hart verloor
Vir 'n oomlik het ek weg gekyk en toe ek sien het jy verdwyn
Al wat oorbly is fotos teen die muur
En in my kop is daar nog memories van beloftes net 'n droom
Het jy gedink voor jy gedoen het
Ons gesien voor jy haar gesoen het
Het jy geweet wat jy wil hê
Toe dit sy was en nie ek nie wat by jou lê
Het jy geweet wat jy wil hê
Toe dit sy was en nie ek nie wat by jou lê
Dis uit my hande
Als het verander
Ek het probeer maar dit was die laaste keer
Dis uit my hande
Op n kruispad het jy my hart verloor
Ons was besig met ons liefdeslied en toe ek sien het jy geloop
Al wat oorbly 'n gebroke melodie
In my kar is daar nog oomlike van ons op die radio
Het jy gedink voor jy gedoen het
Ons gesien voor jy hom gesoen het
Het jy geweet wat jy wil hê
Toe dit hy was en nie ek nie wat by jou lê
Het jy geweet wat jy wil hê
Toe dit hy was en nie ek nie wat by jou lê
Dis uit my hande
Als het verander
Ek het probeer maar dit was die laaste keer
Dis uit my hande
Jy't ons verewig en altyd met leuens kom verbrand
Weet jy hoe lief was ek vir jou
Jy't ons ring van beloftes afgeruk van my hand
Weet ek was net vir jou
Dis uit my hande
Als het verander
Ek het probeer maar dit was die laaste keer
Dis uit my hande
Als is uit my hande
Written by: Jacques Schoeman, Liezel Francis Marshall
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...