Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Appel
Canto
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitarra eléctrica
Murray Lubbe
Programación
Brendan Ross
Saxofón
COMPOSICIÓN Y LETRA
Christoph Kotze
Autoría
Paulo Azevedo
Autoría
Murray Lubbe
Arreglista
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Paulo Azevedo
Producción
Murray Lubbe
Producción
Letra
[Verse 1]
Dis die reuk van die reën op die grondpad my kind
Dis die sing van 'n lied wat ons bymekaar bring
Oorwinnings en terugslae die ken ons te goed
Bring die donders en storms niks breek onse moed, o ja
[Verse 2]
Ons val op ons knieë ja, want daar lê die seën
Kannie dood gegrafeer in ons murg en ons been
Waarheen vra jy my is ons helde dan heen
Dit help nie jy gaan soek in die verlede meneer, o ja
[Verse 3]
Ook maar net man, ook maar net mens
Kerf al my kwale uit met 'n houtsteelknipmes
[Chorus]
Gee my 'n man wat sê wat waar is
As die duiwel ook daar is
Gee ons 'n held wat doen wat reg is
As die regter ook weg is
Here gee ons iemand
Wat trou by sy gewete bly
As hy straf in pleks van beloning kry
[Verse 4]
Vingers wys gaan ons nêrens bring
Dis die een in die spieël wat jou terughou my vrind
Oog vir 'n oog maak die wêreld blind
Jy moet eers vrede in jouself kan vind, o ja
[Verse 5]
Ook maar net man, ook maar net mens
Kerf al my kwale uit met 'n houtsteelknipmes
[Chorus]
Gee my 'n man wat sê wat waar is
As die duiwel ook daar is
Gee ons 'n held wat doen wat reg is
As die regter ook weg is
Here gee ons iemand
Wat trou by sy gewete bly
As hy straf in pleks van beloning kry
[Verse 6]
En Kaptein, kaptein, waarheen het al die helde verdwyn?
Generaal, o generaal dis tyd dat ons die helde gaan haal
[Chorus]
Gee my 'n man wat sê wat waar is
As die duiwel ook daar is
Gee ons 'n held wat doen wat reg is
As die regter ook weg is
Here gee ons iemand
Wat trou by sy gewete bly
As hy straf in pleks van beloning kry
[Verse 7]
As ons straf in pleks van beloning kry
Written by: Christoph Kotze, Paulo Azevedo

