Video musical
Video musical
Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Bobby van Jaarsveld
Canto
Johan Oberholzer
Voces de fondo
Arnold Coleske
Voces de fondo
Wilha Carstens
Voces de fondo
Robin Kielly
Teclados
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitarra eléctrica
COMPOSICIÓN Y LETRA
Johan Oberholzer
Autoría
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Johan Oberholzer
Producción
Robin Kielly
Producción
Paulo Azevedo
Producción
Letra
[Verse 1]
Jy is vir my so, wat is die woord?
Ek kan nie beskryf nie, jy's een van 'n soort
Jy's een van 'n soort
[Verse 2]
Jy't geen idee of 'n benul
Sou nie verstaan hoeveel ek voel vir jou
Hoeveel ek voel vir jou
[Chorus]
Ek lief jou toe, ek lief jou nou
Het nog altyd, sal aanhou
Jy's my gebed geantwoord, wense waar geraak
Jy't al my drome waar gemaak
Ek lief jou toe, ek lief jou nou
Ek het nog altyd, ek sal aanhou
[Verse 3]
Jy is vir my die volgende tree
Groei in my lewe met wat jy gee
Met als wat jy gee
[Verse 4]
Jy't geen idee of 'n benul
Met net 'n kyk, maak jy dit stil in my
So stil in my
[Chorus]
Ek lief jou toe, ek lief jou nou
Het nog altyd, sal aanhou
Jy's my gebed geantwoord wense, waar geraak
Jy't al my drome waar gemaak
Ek lief jou toe, ek lief jou nou
Ek het nog altyd, ek sal aanhou
[Verse 5]
En jy kry my net, ja, jy kry my net
Jy verstaan my donker oomblikke as ek hul het
Ja, jy lees my so, yes, jy lees my so
Ek sal elke dag net aanhou om aan ons te glo
[Chorus]
Ek lief jou toe, ek lief jou nou
Het nog altyd, sal aanhou
Jy's my gebed geantwoord, wense waar geraak
Jy't al my drome waar gemaak
Ek lief jou toe, ek lief jou nou
Ek het nog altyd, ek sal aanhou (Ek sal aanhou)
Written by: Johan Oberholzer