Letra

'n Som soos ons twee maak sin Ons het dit reg Reg van die begin Wat ek deel, sal jy maal Die perfekte getal Dis net maklike wiskunde Te lank het ons twee gesukkel Vir iets wat ons maklik kan kry Dis glad nie so ingewikkeld Dis net 1 + 1, ek en jy Top van jou klas jaar na jaar Ken my trigonometrie en my algebra Maar wie kort 'n wetenskaplike sakrekenaar? Voor die hand liggend, ons ken die antwoord klaar 'n Som soos ons twee maak sin Ons het dit reg Reg van die begin Wat ek deel, sal jy maal Die perfekte getal Dis net maklike wiskunde 'n Som soos ons twee maak sin (Ja dit maak sin) Ons somme reg Sommer reg van die begin 1 + 1 = 2 Kan ek verkeerd wees? Nee! Dis net maklike wiskunde Dis net maklike wiskunde Jy is my gunsteling nommer 'n Woordsom wat stories vertel 'n Meisie soos ek haat dalk somme Maar 'n som so maklik soos jy maak my mal Ja jy's top van my klas jaar na jaar Ken my trigonometrie en my algebra Maar wie kort 'n wetenskaplike sakrekenaar? Voor die hand liggend, ons ken die antwoord klaar 'n Som soos ons twee maak sin Ons het dit reg Reg van die begin Wat ek deel, sal jy maal Die perfekte getal Dis net maklike wiskunde 'n Som soos ons twee maak sin (Ja dit maak sin) Ons somme reg Sommer reg van die begin 1 + 1 = 2 Kan ek verkeerd wees? Nee! Dis net maklike wiskunde Ek plus jy vir altyd Kyk wat ons kry As ons vasbyt my lief 'n Som soos ons twee maak sin Ons het dit reg Reg van die begin Wat ek deel, sal jy maal Die perfekte getal Dis net maklike wiskunde 'n Som soos ons twee maak sin (Ja dit maak sin) Ons somme reg Sommer reg van die begin 1 + 1 = 2 Kan ek verkeerd wees? Nee! Dis net maklike wiskunde Dis net maklike wiskunde
Writer(s): Hugo Ludik, Nicholas Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out