Video musical

Incluido en

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Elandré
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Elandré
Elandré
Producer
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Producer

Letra

Daar's goed wat ek nooit wou sien Ek was so verslaaf aan daai tien uit tien Daar was ek so desperaat Om langs jou te staan om met jou te praat Jy vra, my hoe verlief ek dan nog is My stilte, jy weet wat die rede is Naby, om die vuur nou uit te blus My woorde lê in stapels Met jou op naam salig onbewus Liefde op gelaai Om die konneksie uit te saai Die kommentaar Oh dit was net te kwaai Toe vat ek 'n rit op die melodiemasjien Ek het alles gesien Verduidelik wat ek nie verstaan nie Ek moet sê dit het my gered Nou's ek in net vir pret Dit het absoluut als verander Daar's goed wat ek nooit wou sien Ek was so verslaaf aan daai tien uit tien Daar was ek so desperaat Om langs jou te staan om met jou te praat So staan by, ek het 'n nuwe lied in my Na so lank, my siel aan die dans gekry Kyk hoe, herskryf hierdie hand van my Een dag is jy vas gepen die ander is jy skielik vry Toe vat ek rit op die melodiemasjien Ek het alles gesien Verduidelik wat ek nie verstaan nie Ek moet sê dit het my gered Nou's ek in net vir pret Dit het absoluut als verander So kan ons praat huh, praat huh? Want ek voel tot 'n mate verlate, verlate Dis net ek net ek en my plate My plate, my plate Dit lê rond in die strate Die rooirug drake se take Hulle soek net fotostate Dit mors alewig rond met die private Kyk hoe bars ek, bars ek, regaf by die nate, Renate Nou't ek alles gesien Hierdie melodiemasjien Ek hoop ons kry wat ons verdien Na hierdie melodiemasjien Toe vat ek rit op die melodiemasjien Ek het alles gesien Verduidelik wat ek nie verstaan nie Ek moet sê dit het my gered Nou's ek in net vir pret Dit het absoluut als verander Toe vat ek rit op die melodiemasjien Ek het alles gesien Verduidelik wat ek nie verstaan nie Ek moet sê dit het my gered Nou's ek in net vir pret Dit het absoluut als verander Daar's goed wat ek nooit wou sien Ek was so verslaaf aan daai tien uit tien Daar was ek so desperaat Om langs jou te staan om met jou te praat Vreemd hoe tyd jou so oortuig Stelselmatig elke soom ontryg Liefling jy't my droom gevat En hom opgeblaas en toe op gekrat
Writer(s): Elandré Schwartz Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out