Video musical

Créditos

PERFORMING ARTISTS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Performer
COMPOSITION & LYRICS
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
William Henru Ekkerd
William Henru Ekkerd
Mastering Engineer

Letra

Sy wou alles wees Net nie laat nie Weet iemand waars die After party? Dit vat soveel Soveel, soveel Moeite om n Smile te dra Hoor hoe almal vra Is jy okay? Ek het my ure in gekry Eks altyd maar so moeilik Hou van overcomplicate Eks die tipe ou wie Niemand mee relate Maar ek daag op met die Mooiste date Jy dog jy gaan anders voel As jy anders lyk Jyt jou hare bo jou Collarbone gesny Maar ek dink dis okay Want jy gaan nooit weer Na daai fotos kyk Ek hoop dit eindig nooit Ek hoop Jy sal bietjie langer bly Gee my net n laaste dans Gee my net n bietjie tyd Ons het so maklik gesmile Op matriekafskeid Ek hoop dit eindig nooit Ek hoop Jy sal bietjie langer bly Gee my net n laaste dans Gee my net n bietjie tyd Ek haat matriekafskeid Ek het op gedaag Bietjie laat Dis watokal Eers die kar weer Jump gestart In die straat Jy weet hy sukkel Toe jy smile Vir die pictures En so saggies giggel Dink jy nog so baie Oor daai aand Want ek doen dikwels Oor die tande met die draadjies Jy loop in my daadjie Pelle vat om padtjies Maar ek is heel oraai hier Vat jou by die hand net vir n laaste spin Soos daai aand in die sitkamer Toe dit als begin Jy dog jy gaan anders voel As jy anders lyk Jyt jou hare bo jou Collarbone gesny Maar ek dink dis okay Want jy gaan nooit weer Na daai fotos kyk Ek hoop dit eindig nooit Ek hoop Jy sal bietjie langer bly Gee my net n laaste dans Gee my net n bietjie tyd Ons het so maklik gesmile Op matriekafskeid Ek hoop dit eindig nooit Ek hoop Jy sal bietjie langer bly Gee my net n laaste dans Gee my net n bietjie tyd Ek haat matriekafskeid Jyt so uit gesien Iets om aan vas te hou Met jou rroi rok Ag roes bruin ja ek onthou Wou jy dit anders he N ander hanger om jou nek Dink jy nog aan hoe ek lyk Met suit en tie en sigaret Want jy was perfek Jy dog jy gaan anders voel As jy anders lyk Jyt jou hare bo jou Collarbone gesny Maar ek dink dis okay Want jy gaan nooit weer Na daai fotos kyk Ek hoop dit eindig nooit Ek hoop Jy sal bietjie langer bly Gee my net n laaste dans Gee my net n bietjie tyd Ons het so maklik gesmile Op matriekafskeid Ek hoop dit eindig nooit Ek hoop Jy sal bietjie langer bly Gee my net n laaste dans Gee my net n bietjie tyd Ek haat matriekafskeid
Writer(s): William Henru Ekkerd Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out