Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Ricus Nel
Banjo
Hugo Ludik
Programación
COMPOSICIÓN Y LETRA
Ricus Nel
Autoría
Hugo Ludik
Autoría
Liza Nel
Autoría
Nicholas Jordaan
Autoría
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Ricus Nel
Producción
Hugo Ludik
Producción
Paulo Azevedo
Masterización
Brendan Ross Campbell
Producción
Letra
[Verse 1]
Kallie Klipdrif was 'n ou man
Hy’t myle op sy klok gehad
Tank vol van boereraad
[Verse 2]
Lisa was sy Hilux
Adri was sy Amarok
Gesê 'n vrou en bakkie is dieselfde bok
[Verse 3]
Sy soek 'n bietjie vroom vroom petrol trap
Soek 'n bietjie soen soen loop sy glad
Doen dit vir die volk en vaderland, my maat
[Chorus]
En vat haar 'n bietjie bos toe, gooi haar 'n donkie-rat
Sy's 'n baie duur 4 x 4, hemel op die grondpad (Hey)
Gee nog 'n bietjie petrol, sy maak 'n groot lawaai
Lig die bonnet, jis dan weet jy dis 'n Kalahari Ferrari daai
[Verse 4]
Kallie Klipdrif kon 'n shot vat
Die takke het vir hom gekrap
Doringdraad was sy favorite pub
[Verse 5]
Gedans met elke Datsun
Gevry na elke Ford Escort
Gesê 'n girl en 'n bakkie is sy favourite sport
[Verse 6]
Sy soek 'n bietjie vroom vroom petrol trap
Soek 'n bietjie soen soen loop sy glad
Doen dit vir die volk en vaderland, my maat
[Chorus]
En vat haar 'n bietjie bos toe, gooi haar 'n donkie-rat
Sy's 'n baie duur 4 x 4, hemel op die grondpad (Hey)
Gee nog 'n bietjie petrol, sy maak 'n groot lawaai
Lig die bonnet, jis dan weet jy dis 'n Kalahari Ferrari daai
[Chorus]
Vat haar 'n bietjie bos toe, gooi haar 'n donkie-rat
Sy's 'n baie duur 4 x 4, hemel op die grondpad

[Verse 7]
Ek ry hierdie ding orie sinkplaatpad
Soos ek omkyk sit daar 'n poot op my gat
Ek swaai dan regs na die vinnige baan
Dan sit die ou al sy blou blou ligte aan
En sê, stop stop, ek is 'n spietkop
Ek het 'n badge ok
Ek skryf jou naam op
[Verse 8]
Hy sê, stop stop, ek is 'n spietkop
Ek het 'n boek ok
Ek skryf jou naam op
[Chorus]
En vat haar 'n bietjie bos toe, gooi haar 'n donkie-rat
Sy's 'n baie duur 4 x 4, hemel op die grondpad (Hey)
Gee nog 'n bietjie petrol, sy maak 'n groot lawaai
Lig die bonnet, jis dan weet jy dis 'n Kalahari Ferrari daai
[Chorus]
Vat haar 'n bietjie bos toe, gooi haar 'n donkie-rat
Sy's 'n baie duur 4 x 4, hemel op die grondpad
Gee nog 'n bietjie petrol, sy maak 'n groot lawaai
Lig die bonnet, jis dan weet jy dis 'n Kalahari Ferrari daai
Written by: Hugo Ludik, Liza Nel, Nicholas Jordaan, Ricus Nel