Video musical
Video musical
Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Tamlyn Wessels
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Tamlyn Wessels
Composición
Anton Goosen
Composición
Emil Paul
Composición
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Rian Swanepoel
Producción
Letra
[Verse 1]
Sê my voel jy braaf?
Of is daar iets waaraan jy skuur en skaaf?
Gaan jy by kan hou?
Hey-hey
Of is die antwoord nog 'n sluk vir jou, vir nou?
[Verse 2]
Dis wat die liefde doen
Hou jou eers onseker voor jou beste soen
Wat kan jy doen?
Ek sien jy's skaam maar ek kan nie langer wag nie
Nee, nie meer uithou
Hier gaan ons nou
[PreChorus]
So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Is dit ek of jy?
Wie te bang gaan bly?
[Chorus]
Om te vat aan ‘n kans
Te vra vir ‘n dans
Om langer hier te bly
As jy dieselfde voel
Is dit dalk bedoel
So, kom ons wees
'n Klein bietjie braaf vir my en vir jou
[Verse 3]
Ek sien jy kyk vir my
Laat jou voete jou na my toe lei
Na my toe lei
Kom en vat ‘n kans
Hey-hey
Want ek wag net vir ons laaste eerste dans
[PreChorus]
Dis wat die liefde sê
Laat jou eers net wonder of jy dit wil hê
Jou hart neerlê
Ek sien jy’s skaam
Maar ek kan nie langer wag nie
Nee, nie meer uithou
Hier gaan ons nou
[PreChorus]
So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Is dit ek of jy?
Wie te bang gaan bly?
[Chorus]
Om te vat aan ‘n kans
Te vra vir ‘n dans
Om langer hier te bly
As jy dieselfde voel
Is dit dalk bedoel
So, kom ons wees
'n Klein bietjie braaf vir my en vir jou
[Bridge]
So, gee my nog ‘n klein, klein bietjie
Klein, bietjie bietjie
Gee my klein, klein bietjie
Klein bietjie, bietjie
Gee my klein, klein bietjie
Klein bietjie, bietjie
Gee my klein, klein bietjie
Klein bietjie, bietjie
[PreChorus]
So, gee maar nog ‘n klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn
Klein bietjie wyn vir my
Is dit ek of jy?
Wie te bang gaan bly?
[Chorus]
Om te vat aan ‘n kans
Te vra vir ‘n dans
Om langer hier te bly
As jy dieselfde voel
Is dit dalk bedoel
So, kom ons wees
'n Klein bietjie braaf vir my
So, kom ons wees
'n Klein bietjie braaf vir my en vir jou
Written by: Anton Goosen, Emil Paul, Tamlyn Wessels