Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Jan Bloukaas
Voz principal
Vriende
Voz principal
Jean Du Plessis
Voces de fondo
Ruan Graaff
Guitarra eléctrica
Gideon Daniel Volschenk
Voces de fondo
COMPOSICIÓN Y LETRA
Jean Du Plessis
Autoría
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Jean Du Plessis
Producción
Ruan Graaff
Producción
Gideon Daniel Volschenk
Producción
Pierre-Henri van Pletzen
Masterización
Letra
[Verse 1]
Pieter het ‘n pakkie in sy hand
Ons gaan skelm in die parkie puff
Skrik ons gatte af
Toe pa verby draf
[Verse 2]
En deesdae rook ek in die huis
Pa vra soms vir ‘n bietjie skyf
Die skaamte het my heel verlaat
[Verse 3]
En dan sê ek vir myself
En dan sê ek vir myself
Wat het van daai dae geword?
[Verse 4]
En dan sê ek vir myself
En dan sê ek vir myself
Wat het van daai dae geword?
[Verse 5]
Ek soek na aksie in die stad
Waar gaan ek en al die boytjies gaan?
Kaapstadt Brauhaus, klink vir my djas
[Verse 6]
Sê my gou wie stick die tab
Ek gaan nou order soos Jackie Chan
Die skaamte het my heel verlaat
[Verse 7]
En dan sê ek vir myself
En dan sê ek vir myself
Wat het van daai dae geword?
[Verse 8]
En dan sê ek vir myself
En dan sê ek vir myself
Wat het van daai dae geword?
[Verse 9]
Wiskunde juffrou gee my kak
Bra ek kort nie jou algebra
Jy gaan ‘n bergie word
En in dromme krap
[Verse 10]
Kak man
[Verse 11]
Ek is ‘n potlood in ‘n spacecase
Ek is ‘n spieël wat by die ruit uitkyk
Ek is ‘n springbok in die voorry
Ek is ‘n marsman in ‘n ruimtetuig
[Verse 12]
Ek is so hartseer soos die waarheid
Presies die ding waarvoor ek uit moet kyk
So ja jy, is 'n potlood in 'n spacecase
[Verse 13]
En dan sê ek vir myself
En dan sê ek vir myself
Wat het van daai dae geword?
[Verse 14]
En dan sê ek vir myself
En dan sê ek vir myself
Wat het van daai dae geword?
[Verse 15]
En dan sê ek vir myself
En dan sê ek vir myself
Wat het van daai dae geword?
Written by: Jean Du Plessis