album cover
Ingee
1,205
Afrikaans
Ingee fue lanzado el 18 de abril de 2025 por Dee Collective como parte del álbum Ingee - Single
album cover
Fecha de lanzamiento18 de abril de 2025
Sello discográficoDee Collective
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía
BPM100

Letra

[Verse 1]
Hoe bly jy stil as jou hart wil skree?
Hoe stap jy terug as jou lyf ingee?
Liefde vra moed, vra vuur, vra breek
Die stof sal waai, maar jy bly leeg
[PreChorus]
Jy het my nodig gehad
Ek het jou toegelaat
[Chorus]
Ek sal elke vrees laat gaan vir jou
As jy my in jou hart toe vou
Die vensters oop, die lig breek in
As jy dit skryf, bly ek daarin
Bly ek daarin
[Verse 2]
Verwoes verlaat
Verlos vergewe
Ek het elke gedeelte van myself gegee
Vir jou help bou
Myself verneder
Verloor in die idee van wat ons kon wees
[PreChorus]
Jy het my nodig gehad
Ek het jou toegelaat
[Chorus]
Ek sal elke vrees laat gaan vir jou
As jy my in jou hart toe vou
Die vensters oop, die lig breek in
As jy dit skryf, bly ek daarin
Bly ek daarin
[Chorus]
Ek sal elke vrees laat gaan vir jou
As jy my in jou hart toe vou
Die vensters oop, die lig breek in
Ek skryf dit nou
Sonder jou daarin
Written by: Gideon Volschenk, Jana Carina Bougas, Sasha Lacy
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...