Video musical
Video musical
Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Lisie Basson
Voz principal
Ruan Graaff
Guitarra eléctrica
Angelo Roman
Bajo
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitarra eléctrica
COMPOSICIÓN Y LETRA
Lisie Basson
Autoría
PRODUCCIÓN E INGENIERÍA
Ruan Graaff
Producción
Paulo Azevedo
Producción
Letra
[Intro]
Dis jou oë
Dis jou oë
Jou hart
Net vir my
[Verse 1]
So sê my wie sou kon raai dat ek en jy
Ons self hier sou vind en jy my hier maak bly, ja jy
Sê my hoe het jy my hart sommer net so gekry?
Het jy
Geweet, dis nou net ek en jy?
[Chorus]
Dis jou oë
Dis jou oë
Jou hart
Net vir my
Dis jou lyf
Dis jou lyf, so styf
Styf teen my
[Verse 2]
'n Ewigheid saam jou is net te min
Jy ken my binne, buite
My hart diep binne in
Net jy wys my elke dag weer hoe om myself te kry
Hoe sien ek ooit weer my lewe sonder jou
[Chorus]
Oë
Dis jou oë
Jou hart
Net vir my
Dis jou lyf
Dis jou lyf, so styf
Styf teen my
[Bridge]
Vat maar alles van my
Jy't als gekry, sal my nooit kan vermy
In jou asem, jou loop
Dis als verby, met my hart weggery
Dit is nou die tyd, vat wat jy kry
Ek kort jou aan my sy
Die gevoel, my kop hy kan maar stry
Hy kan maar stry
[Chorus]
Dis jou oë
Dis jou oë
Jou hart
Net vir my
Dis jou lyf
Dis jou lyf, so styf
Styf teen my
Styf teen my
[Outro]
Oë
Oh
Oh
Daarsy
Written by: Lisie Basson

