Video musical
Video musical
Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Dozi
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Stef Kruger
Autoría
Letra
[Intro]
Kunye, kubili, kuthathu, kune
[Verse 1]
Ja, Joey was 'n suburb joller
Met kettings om sy skouers
Ja, Joey was die cops se squealer
Hy was 'n groot swartmark dealer
Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
[Verse 2]
Deur Jo'burg se strate
Sluip Joey deur die gate
Ja, organize 'n meal
Something for 'n deal, ou pal
Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
[Verse 3]
Deur die skrefie van 'n deur
Het daar baie dinge gebeur
In en uit, oor en weer 'n laaste keer
Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
[Chorus]
Ooh ja, ek sê hou Joey, hou
Ek sê hou Joey, hou
Ek sê hou Joey, hou
Ek sê hou Joey, hou
Maar arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
[Verse 4]
Ja, Joey was 'n suburb joller
Met kettings om sy skouers
Joey was die cops se squealer
Hy was 'n groot swartmark dealer
Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
[Verse 5]
Vereenigs het geloui
In die gutters het sy lewe gevloei
In die glim van 'n lem het die maan gelykloos geskyn
Maar arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
[Verse 6]
Mmh, ja, oh Joey was 'n suburb joller
Oh met kettings om sy skouers
En Joey was die cops se squealer
Hy was 'n groot swartmark dealer
Oh maar arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
Oh arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
Ooh, ja
Written by: Stef Kruger