Letra

Iewers hier binne in my bokkie, klop my ou hart nes 'n toktokkie Ek droom van 'n warm kersfeesdag en meisiekind sonder haar sokkies Nes 'n bicycle sonder sy klokkie, nes 'n lollipop sonder sy stokkie Nes 'n hoenderhaan met sy kop afgekap hardloop ek agter my bokkie Waai windjie waai, die dae gaan verby Môre kom daar 'n groot geluk Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my Bokkie ek willie vir jou jokkie, of jy my liefhet weet ek okkie Ek droom van jou voor die sendingkerk In jou wit hoed en jou mooi rooi rokkie Bokkie met die blou doek op jou koppie Die klokkie in my hart wil okkie stoppie Vanaand sing ek soos 'n bok wat blêr Want die verlange hou nooit oppie Waai windjie waai, die dae gaan verby Môre kom daar 'n groot geluk Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my Iewers hier binne in my bokkie, my hart klop nes 'n toktokkie Ek droom van 'n warm kersfeesdag my meisiekind sonder haar sokkies Waai windjie waai, die dae gaan verby Môre kom daar 'n groot geluk Dan staan sy, o dan staan sy hier langs my
Writer(s): David Kramer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out