album cover
Sandra Prinsloo
37,003
Pop
Sandra Prinsloo fue lanzado el 1 de junio de 2013 por Luisternet Musiek como parte del álbum Waarvoor Wag Jy?
album cover
Fecha de lanzamiento1 de junio de 2013
Sello discográficoLuisternet Musiek
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía
BPM133

Video musical

Video musical

Créditos

ARTISTAS INTÉRPRETES
Mwah
Mwah
Intérprete
Elvis se Seun
Elvis se Seun
Intérprete
Sandra Prinsloo
Sandra Prinsloo
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
W. Greeff
W. Greeff
Autoría
H. Ludik
H. Ludik
Autoría
F Skead
F Skead
Autoría

Letra

Maak jou reg, dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ek nou
Ek is reg, ek voel die tyd stilstaan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ek nou op jou
Smoorverlief is ekke nou
Hier is ek, kom vang my gou
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
(Smoorverlief is ekke nou)
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
(Hier is ek, kom vang my gou)
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
Sandra Prinsloo
Hey, dis Elvis se Seun hier in die club
Die beat is tight en die vonke spat
So kry jou ass hier op die vloer
Ek love dit as die katte koekeloer
Ja, vanaand is die aand wat ek jou gaan vang
So kruip maar weg, want ek weet jy's bang
Maar, my girl, moet glad nie vrees
Sal jy my Sandra Prinsloo wees?
Maak jou reg, dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ek nou
Ek is reg, ek voel die tyd stilstaan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ek nou op jou
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
(Smoorverlief is ekke nou)
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
(Hier is ek, kom vang my gou)
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
Sandra Prinsloo
Ek jaag jou rond, maar jy bly wegkruip
Tel tot tien dan kom jy uit
Met jou hande op, ek en jy alleen
Tien, skip 'n few, vier, drie, twee, een
Kom ek sit die donder in jou weer
Ek weet wat ek doen, so kyk en leer
As jy like wat jy tussen die lyne lees
Sal jy Sandra Prinsloo wees?
Maak jou reg, dis ek en jy vanaand
My hart skree, skree, skree vir jou
Smoorverlief is ek nou
Ek is reg, ek voel die tyd stilstaan
Soos ek val, val, val vir jou
Smoorverlief is ek nou op jou
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
(Smoorverlief is ekke nou)
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
(Hier is ek, kom vang my gou)
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
(Smoorverlief is ekke nou)
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
(Hier is ek, kom vang my gou)
Fe-fi-fo-fam, kyk maar weg ek gaan jou vang
Hier kom ek
Written by: F Skead, H. Ludik, W. Greeff
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...