Video musical
Video musical
Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Ricus Nel
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Ricus Nel
Composición
Don Kelly
Letra
Marc Brendon
Letra
Pierre Rossouw
Composición
Niel Schoombee
Letra
Letra
Sewe dae en sewe nagte in my gedagtes
Als om my herinner my aan jou
In my kar 'n tas vol liefde, 'n sak vol drome
Jy't dit met jou drukkies toegevou
Oral waar ek gaan sal ek jou kry
Alles in my hart kry ek by jou
Ek versamel elke deel van jou
Oral waar ek gaan stuur jy my
Soveel mooi goed om aan vas te hou
Jy speel lekker op my hart se snaar
Met elke liewe stram op my kitaar
Want jy sal my nooit weg stuur sonder
Tasse vol liefde en sakke vol drome van jou
Sewe honderd kilometer tot ek by jou is
Ek het nog 'n foto as ek jou mis
Ringtone van jou stem gemaak, sodat ek jou hoor
Maak nie saak wie my vandag gaan bel nie
Oral waar ek gaan sal ek jou hoor
Alles in my hart kry ek by jou
Ek versamel elke deel van jou
Oral waar ek gaan stuur jy my
Soveel mooi goed om aan vas te hou
Jy speel lekker op my hart se snaar
Met elke liewe stram op my kitaar
Want jy sal my nooit weg stuur sonder
'n Soen op my spieëltjie ons gunsteling liedjie
Tasse vol liefde en sakke vol drome van jou
Oral op die radio
Speel daardie favourite song van jou
Op my spieël 'n soen geplak
Wat my terug na jou sal vat
Alles in my hart kry ek by jou
Ek versamel elke deel van jou
Oral waar ek gaan stuur jy my
Soveel mooi goed om aan vas te hou
Jy speel lekker op my hart se snaar
Met elke liewe stram op my kitaar
Want jy sal my nooit weg stuur sonder
Jou stem as my luitoon, jou foto op my foon
'n Soen op my spieëltjie, ons gunsteling liedjie
Tasse vol liefde en sakke vol drome van jou
Sakke vol drome van jou
Sakke vol drome van jou
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee, Pierre Rossouw, Ricus Nel