Video musical
Video musical
Créditos
ARTISTAS INTÉRPRETES
Ray Dylan
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Nikolaus Presnik
Composición
Sarah Theron
Letra
Letra
[Verse 1]
Jessie ek onthou toe ons nog kinders was
Daai sproete en daai dimpels wat so maklik lag
Drome gedroom in die lang gras by die vlei
[Verse 2]
Hoe ons eendag groot sou word
En altyd saam wees, Jessie, ek en jy
[Chorus]
Jessica
Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een
Hierdie hart brand droom gedagtes net oor jou
Jessica
Dit was net ons op die strand toe die son sak, ek onthou
Jessica
Kom kyk Jessie baby, kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë net oor jou
Jessica
En toe dit lig word was jy warm om my gevou
[Verse 3]
Jessie ek onthou nog daardie eerste soen
Jou oë se bruin agter die paviljoen
Die wind, die son, jou mond
[Verse 4]
Jy het gevra of ek van jou hou
Ek lief jou Jessie my baby ek sê dit nou
[Chorus]
Jessica
Jy kan maar glo Jessie baby daar's geen ander een
Hierdie hart brand droom gedagtes net oor jou
Jessica
Dit was net ons op die strand toe die son sak, ek onthou
Jessica
Kom kyk Jessie baby, kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë net oor jou
Jessica
En toe dit lig word was jy warm om my gevou
[Verse 5]
Jessica
Jessica
Jessica
[Chorus]
Kom kyk Jessie baby, kom kyk wat ek bedoel
As ek sê ek is op my knieë net oor jou
Jessica
En toe dit lig word was jy warm om my gevou
Jessica
Written by: Nikolaus Presnik, Sarah Theron