Video musical

Incluido en

Créditos

PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Sterling Whipple
Sterling Whipple
Composer
Gert Van Tonder
Gert Van Tonder
Composer

Letra

Daar's 'n special op Whiskey by Teasers van half agt tot tien En ons almal is daar om ons groot vriend se meisie te sien Sy maak haar debut op die dansvloer na jare se wag En Hendrik haar boyfriend staan reg om te kyk wie lag En ons drink Whiskey, hier by Teasers En Snoekie dans so mooi En ons almal se speedometers, is al in die rooi Want jy's pragtig, Snoekie, al is jou broek nie aan En net daar besef ons, Snoekie is 'n man Nou vir Hendrik was daai aand 'n bittere pil om te sluk Want vir maande het hy elke naweek vir ha' vasgedruk Vir maande was Hendrik ons groot vriend se hart baie seer Want sy't altyd gesê dis ha' sleutels of ha' geweer En ons drink Whiskey, hier by Teasers En Snoekie dans weer mooi En ons almal se speedometers, is nie meer in die rooi Want jy's pragtig, Snoekie, ma' hou net aan jou broek Want Hendrik het al kla' te veel gevloek Nou drink ons brandy, hier by Presley's Want Hendrik het gevra Dat ons asseblief moet padgee, want ons kan ons nie gedra Brandy en cola, ons kyk vir Lola En sy dans net so rof Maar Hendrik sê sy's donners onbeskof
Writer(s): Sterling Whipple Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out