album cover
Dikkelicious
album cover
Dikkelicious fue lanzado el 18 de julio de 2014 por Select Musiek como parte del álbum Soos 'n Boss
18 de julio de 2014
Sello discográficoSelect Musiek
BPM125
Melodía
Nivel de sonidos acústicos
Valence
Capacidad para bailar
Energía

Video musical

Video musical

Letra

(Oh)
Whao-oh, whoa-oh-oh-oh
Whao-oh, whoa-oh-oh-oh
Whao-oh, whoa-oh-oh-oh
Whao-oh, whoa-oh-oh-oh
Sy dink sy's dik maar sy's delicious
(Delicious)
Ek droom van haar in noue t shirt
(Ah)
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious
(Oh)
Haar kurwes delicious sit n stukkie op vikismas
As jy lus is Maurituas
Dan vlieg ons sommer bussiness klas
Jy pas perfek op my matras
King size super size oe so nice
(Oh)
Calisious no sectrets haar moves is soos n genius
(Oh-oh-oh-oh)
As jy reg is vir liefde dan maak ek dit plesierig
(Oh-oh-oh-oh)
Want jy's hot en pragtig soos jam en peanut butter
(Oh-oh-oh-oh)
My delight super size uh no lies
(Oh-oh-oh-oh)
(Oh)
Sy dink sy's dik maar sy's delicious
(Delicious)
Ek droom van haar in noue t shirt
(Ah)
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious
(Oh)
Haar heupe delicious in die donker raak ons vicious
En haar lippe nutritious haar soene maak my speechless
Whoa, let's go, genoeg om vas te hou
Klop klop (Hello) Yes, wat maak ons nou
(Oh)
Dikkelicious jy sien dit soos n double decker liefde
(Oh-oh-oh-oh)
Haar figuur is n plesier haar hele lyf is in tree d
(Oh-oh-oh-oh)
Celebrate jou lyf want ek weet hoe sexy lyk
(Oh-oh-oh-oh)
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious
(Oh-oh-oh-oh)
(Oh)
Sy dink sy's dik maar sy's delicious
(Delicious)
Ek droom van haar in noue t shirt
(Ah)
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious
Whao-oh, whoa-oh-oh-oh
Whao-oh, whoa-oh-oh-oh
Whao-oh, whoa-oh-oh-oh
Whao-oh, whoa-oh-oh-oh
(Oh)
Ek soek n slukkie van jou milkshake
(Oh-oh-oh)
Shake shake
Ek soek n slukkie van jou milkshake
(Oh-oh-oh)
Shake shake
(Oh)
Ek soek n slukkie van jou milkshake
(Oh-oh-oh)
Shake shake
Ek soek n slukkie van jou milkshake
(Oh-oh-oh)
Shake shake
(Ah)
(Oh)
'N Slukkie van jou milkshake
Shake shake
(Net 'n slukkie)
'N Slukkie van jou milkshake
Shake shake
(Yeah-yeah)
(Oh)
'N Slukkie van jou milkshake
Shake shake
(Nog 'n slukkie)
'N Slukkie van jou milkshake
Shake shake
(Ah)
(Oh)
Sy dink sy's dik maar sy's delicious
(Delicious)
Ek droom van haar in noue t shirt
(Ah)
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious
(Dikkelious)
(Oh)
Sy dink sy's dik maar sy's delicious
(Ah)
Ek droom van haar in noue t shirt
Ek wil my hande vryf oor haar sexy lyf
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious
(Dikkelicious)
(Oh)
Whao-oh, whoa-oh-oh-oh
Whao-oh, whoa-oh-oh-oh
Whao-oh, whoa-oh-oh-oh
Nee sy's nie dik nie sy's dikkelicious delicious
Written by: Adolf Vorster, Don Kelly, Francois Henning, Mark Kahn, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...