Créditos

ARTISTAS INTÉRPRETES
Ricus Nel
Ricus Nel
Intérprete
COMPOSICIÓN Y LETRA
Marc Brendan
Marc Brendan
Composición
Don Kelly
Don Kelly
Letra

Letra

Diep geheime in haar oë
En mooi beloftes waaraan ek wil glo
Cowboy boots wat oor my loop
Maar jou woorde gee my nog hoop
Dankie Don dat ek by jou kon leer
Liefde maak partykeer seer
Jy het gesing op my eerste dans op my eerste soen
En my eerste trane Dankie Don, your my best friend
Dankie Don, your my best friend
Somers aande langs die vuur
Sing ek jou woorde wens jy was hier
Maar die weisies sal by my bly
En jou woorde sal my lei
Dankie Don dat ek by jou kon leer
Liefde maak partykeer seer
Jy het gesing op my eerste dans op my eerste soen
En my eerste trane Dankie Don, your my best friend
Dankie Don dat ek by jou kon leer
Liefde maak partykeer seer
Jy het gesing op my eerste dans op my eerste soen
En my eerste trane Dankie Don, your my best friend
Dankie Don, your my best friend
Written by: Don Kelly, Marc Brendan
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...