Concerts à venir de Juanita du Plessis

Apparaît dans

Crédits

INTERPRÉTATION
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Interprète
COMPOSITION ET PAROLES
Juanita du Plessis
Juanita du Plessis
Paroles/Composition

Paroles

Hoër as die storms van die lewe, dis onder my Hoër as die wolk van die verlede, dis agter my Hoër as die son, na die Lig Ek vlieg hoog Die pad lê gelyk en uitgestrek my lewe wag vir my 'N Reenboog vol beloftes voor want gister is verby Al my drome, ek gaan dit haal Want ek vlieg hoog 'N Arendsvlug op 'n vaste koers met 'n engel aan my sy Die berge kan maar val om my want ek weet ek is vry Ek sprei my vlerke hoer Want ek kan Hoër as die storms van die lewe, dis onder my Hoër as die wolk van die verlede, dis agter my Hoër as die son, na die Lig Ek vlieg hoog Op die wind van die Here se genade, rondom my Hou ek my oë op die wenpaal, voor my Hoog bo die son, na die Lig Ek vlieg hoog My asem sal nie opraak nie want Sy asem is in my Ek weet ek sal nie moeg raak nie want Sy hande dra my As ek val tel Hy my op En sê "Jy kan!" Niks kan my meer bangmaak nie, niks sal my onder kry Wat sal 'n mens aan my kan doen, want ek weet ek is vry Ek sprei my vlerke hoer Want ek kan! Hoër as die storms van die lewe, dis onder my Hoër as die wolk van die verlede, dis agter my Hoër as die son, na die Lig Ek vlieg hoog Op die wind van die Here se genade, rondom my Hou ek my oë op die wenpaal, voor my Hoog bo die son, na die Lig Ek vlieg hoog
Writer(s): Du Plessis Juanita Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out