Paroles

Vat my hand as ek sê Hou my vas as ek lê Raak nou rustig hier Vat jou tyd en besluit Proef die ewigheid Ons raak nou rustig hier Sal jy daar vir my wag as ek vir jou vra Sal jy weer vir my lag soos in die jonger dae Kan dit wees dat ons eensaam is bymekaar As dit so is, is dit hartseer So wanneer die woorde val dis verby, dis verby Wil ek net skree en baklei jou vermy, jou vermy Die waarheid wat ek nou praat sal ek nooit mee saam stem So hou nou op om te sê dis verby, dis verby Vat 'n kans op jou vrees Ek wil net hê jy moet wees Jy raak onrustig hier Asem in wat jy wens Besef jy is net 'n mens Jy raak nou angstig hier Sal jy weervir my wag as ek aan hou vra Sal jy weer vir my lag soos in die jonger dae Kan dit wees dat ons eensaam is bymekaar As dit so is, is dit hartseer So wanneer die woorde val dis verby, dis verby Wil ek net skree en baklei jou vermy, jou vermy Die waarheid wat ek nou praat sal ek nooit mee saam stem So hou nou op om te sê dis verby, dis verby So hou nou op om te sê dis verby, dis verby So hou nou op om te sê dis verby, dis verby Ek kan nie langer hierdie stilte verdra nie Dit was ons skuld so dit help nie ek kla nie Is jy bereid om als op te gee Te erken dit was die moeite werd Ek kan nie langer hierdie stilte verdra nie Dit was ons skuld so dit help nie ek kla nie Is jy bereid om als op te gee Te erken dit was die moeite werd So wanneer die woorde val dis verby, dis verby Wil ek net skree en baklei jou vermy, jou vermy Die waarheid wat ek nou praat sal ek nooit mee saam stem So hou nou op om te sê dis verby, dis verby Dis verby, dis verby, dis verby Dis verby, dis verby, dis verby Dis verby, dis verby, dis verby Dis verby, dis verby, dis verby So hou nou op om te sê dis verby, dis verby So hou nou op om te sê dis verby, dis verby So hou nou op om te sê dis verby, dis verby So hou nou op om te sê dis verby, dis verby
Writer(s): Bouwer Bosch Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out