Clip vidéo
Clip vidéo
Crédits
INTERPRÉTATION
Appel
Chant
Murray Lubbe
Chœurs
Denny Lalouette
Basse
Brendan Ross
Saxophone
Matthys Maree
Piano
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitare
Francois Lessing
Cordes
COMPOSITION ET PAROLES
Murray Lubbe
Arrangement
Christoph Kotze
Composition
Shan Reed
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Murray Lubbe
Production
Paroles
[Verse 1]
Los vir my daar, daar doer in die bosveld
Waar die lewe begin waar die teerpad eindig
Onder die ou Mopanie voel dit heilig
Los vir my daar want daar is ek veilig
[Verse 2]
Ek wil die oggend begin met 'n blik vol koffie
En in die aand gaan bad onder die hitte van 'n donkie
[Verse 3]
Ek is jagter, ek het my siel in die bos verloor
En in die volmaan opgespoor
Tussen die Guarriebos waar die koedoes spook
En 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot
Ek is jagter, vat my bosveld toe
Ek is jagter, vat my bosveld toe
[Verse 4]
Waar 'n bosveld is, daar lê my hart
Langs 'n rooi grondpad en hakiesdraad
By die ou plaashek, dis waar ek sal wag
Dis waar die manne bymekaar kom, so begin die jag
[Verse 5]
Want dis hier waar jy my kan neerlê
Waar ek lang gesprekke met die Oubaas het
[Verse 6]
Ek is jagter, ek het my siel in die bos verloor
En in die volmaan opgespoor
Tussen die Guarriebos waar die koedoes spook
En 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot
Ek is jagter, vat my bosveld toe
Ek is jagter, vat my bosveld toe
[Verse 7]
Want dit is hier waar ek weer net 'n man van die bos kan wees
Dit is daai iets wat die gees van die jag vir jou kan gee
[Verse 8]
Want ek is jagter, ek het my siel in die bos verloor
En in die volmaan opgespoor
Tussen die Guarriebos waar die koedoes spook
En 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot
Ek is jagter, vat my bosveld toe
[Verse 9]
Ek is jagter, ek het my siel in die bos verloor
En in die volmaan opgespoor
Tussen die Guarriebos waar die koedoes spook
En 'n jakkals tjank soos 'n geweerskoot
Ek is jagter, vat my bosveld toe
Ek is jagter, vat my bosveld toe
Ek is jagter, vat my bosveld toe
Ek is jagter, vat my bosveld toe
Written by: Christoph Kotze, Murray Lubbe, Shan Reed