Clip vidéo
Clip vidéo
Crédits
INTERPRÉTATION
Steve Hofmeyr
Interprète
COMPOSITION ET PAROLES
Gé Korsten
Composition
Franz Grothe
Composition
Dehmel
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Kevin Kruger
Production
Paroles
Sonder jou kom daar wolke voor die maan
Sonder jou is dit donker waar ek gaan
Want die wêreld is eensaam en die hemel grou
Waar ek gaan sonder jou
Sal die water nog rinkel in die stroom?
Sal die wilger nog fluister in sy droom?
Sal die rose nog rooi wees en viooltjies blou?
Waar ek gaan sonder jou
Kan ek bou aan 'n droom sonder jou?
Moet ek gaan na 'n wêreld in die kou?
Maar jou naam is die soetste wat ek sal onthou
Hiervandaan sonder jou
Maar jou naam is die soetste wat ek sal onthou
Hiervandaan sonder jou
Sonder jou
Sonder jou
Written by: Dehmel, Franz Grothe, Gé Korsten