album cover
Dames
134 623
Afrikaans
Dames est sorti le 24 mai 2019 par Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals dans le cadre de l'album Big Bigger Biggy
album cover
Date de sortie24 mai 2019
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Qualité mélodique
Acoustique
Valence
Dansabilité
Énergie
BPM122

Clip vidéo

Clip vidéo

Crédits

INTERPRÉTATION
Biggy
Biggy
Chant
COMPOSITION ET PAROLES
Biggy
Biggy
Paroles/Composition
Adrian Entwhistle
Adrian Entwhistle
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Adrian Entwhistle
Adrian Entwhistle
Production déléguée
Hein Bosman
Hein Bosman
Production

Paroles

[Verse 1]
Oe, sy skud haar heupe
Hey, sy lek haar lippe
Kan sien sy soek net dinge
Wil my trick met al haar nukke
Like vat my terug na jou huis toe, oe
Laat ek jou net wys hoe, oe
Kom nader na my toe
Klim in my kar en ons gly toe, oe
[Verse 2]
Heavy keen maar sy’s oulik
Vat aan my been like "Oh shit"
Ge-hypnotised met daai boude
Stop by my huis like nou's dit
Druk my vas, ek is hane
Trap saggies tot by my kamer
Ek sê moenie raas nie my ma'le
As hulle wakker skrik is daar drama
[Verse 3]
En sy's like, wat
Jy bly nog by jou ma?
Um, ek het vergeet om te sê ek het ‘n boyfriend
Um, jys ‘n loser
Bel my ‘n uber
En ek's like, uhm wat van jy gebruik jou voete?
[Chorus]
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is
[Verse 4]
Terug in die club na ‘n tydjie
Ontmoet 'n meisie, Stacey
En Stacey het ‘n lyfie
Ek kan nie ophou kyk nie
Sy’s like tel my jaw van die grond af
Vee die drool van my mond af
Sluk my laaste shot af
Tyd dat ek nou op-tough
[Verse 5]
Sy's like, ek hoor jys 'n rapper
Jou naam is op almal se bekke
Jou liedjies klink so lekker
Wil jy hoor hoe sing ekke?
Ek's like, ons moet dit buite vat
Die music is net way te hard
Sy ruk en vat my by my hand
En net daar wat ons buite trap
[Verse 6]
Begin haar hande te dwaal
Soos ‘n kind wat verlore is in Spar wat soek na sy ma
En ewe skielik hoor ek ‘n stem van agter af wat sê "Stacey? Is dit jy?"
En net daar het ek ‘n vuishou van my lewe gekry
[Chorus]
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is
Dames, sê my wat jou naam is
My naam is Adrianus
En die neighbours gaan net weet
As ek met jou klaar is
Written by: Adrian Entwhistle
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...