Écouter Skree par Stella

Skree

Stella

Afrikaans

8 306 Shazams

Clip vidéo

Stella - Skree
Regarder le vidéoclip de {trackName} par {artistName}

Crédits

INTERPRÉTATION
Stella
Stella
Chant
COMPOSITION ET PAROLES
Christelle Combrink
Christelle Combrink
Composition
Roux Cloete
Roux Cloete
Composition
Jake Odendaal
Jake Odendaal
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
EWALD JANSEN VAN RENSBURG
Production

Paroles

Sien hoe skyn die maan Oor die branders van die see Voel die rotse stewig staan Om 'n wankeling 'n vesting te gee Ek voel die golwe in my breek En ek skree, skree, skree Ek verloor beheer Want ek gee, gee, gee Ek is leeg van weer probeer Gee my net 'n oomblik om in te neem Ek is al te lank van myself vervreem En ek skree, skree, skree Soos die korrels van die sand Wyl dit deur my vingers gly Het ek soveel tyd verloor Ek knip my hande toe genoeg is genoeg Die gety begin weer dryf En ek skree, skree, skree Ek verloor beheer Want ek gee, gee, gee Ek is leeg van weer probeer Ek vat hierdie oomblik om in te neem Ek is al te lank van myself vervreem En ek skree, skree, skree Oor die see Vul my hart met die oorvloed Wat ek eens geken het Ek's moeg om net net te oorleef Was die sout uit my oë dat ek net weer kan sien En ek skree, skree, skree Ek verloor beheer Want ek gee, gee, gee Ek is leeg van weer probeer Ek vat hierdie oomblik om in te neem Ek is al te lank van myself vervreem En ek skree, skree, skree
Writer(s): Rouxan Cloete, Christelle Combrink, Jake Odendaal Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out