Titres les plus populaires de EKC Worship
Titres similaires
Crédits
COMPOSITION ET PAROLES
EKC Worship
Paroles/Composition
Donovan Martin Jacobs
Paroles/Composition
Trevino Farrel Isaacs
Paroles/Composition
Paroles
Sy bloed het gevloei
Op die heuwel van Golgotha
Vir jou en vir my
Om oorwinning te verkry
Dit maak nie saak hoe ek voel nie
Dit maak nie saak hoe ek lyk nie
Deur Sy bloed is ek genees
Sy bloed het gevloei
Op die heuwel van Golgotha
Vir jou en vir my
Om oorwinning te verkry
Dit maak nie saak hoe ek voel nie
Dit maak nie saak hoe ek lyk nie
Deur Sy bloed is ek genees
Deur Sy bloed is ek genees
Deur Sy bloed is ek genees
Dit maak nie saak hoe ek voel nie
Dit maak nie saak hoe ek lyk nie
Deur Sy bloed is ek genees
Deur Sy bloed is ek genees
Deur Sy bloed is ek genees
Dit maak nie saak hoe ek voel nie
Dit maak nie saak hoe ek lyk nie
Deur Sy bloed is ek genees
Deur Sy bloed is ek genees
Deur Sy bloed is ek genees
Dit maak nie saak hoe ek voel nie
Dit maak nie saak hoe ek lyk nie
Deur Sy bloed is ek genees
Dit maak nie saak hoe ek voel nie
Dit maak nie saak hoe ek lyk nie
Deur Sy bloed is ek genees
Dit maak nie saak hoe ek voel nie
Dit maak nie saak hoe ek lyk nie
Deur Sy bloed is ek genees
Writer(s): Donovan Jacobs
Lyrics powered by www.musixmatch.com