Paroles

Dit het vandag By my kamer ingereën Eers was dit sag Maar dis nou al vir dae aaneen Vrome voorneme verniel Gebroke hart 'n verlore siel Gee 'n Plastiek swaard vir my Vir die Plastiek mense om my Gee 'n Plastiek swaard vir my Want iewers op Lynnwoodstraat Stap 'n seun Hy stap al vir jare En hy stap alleen Ek wil eers Die wêreld oorneem met my kuns Ek mis die punt Ek moet eers myself dalk vind In vrome voorneeme verneem Gebroke hart 'n verlore seun Gee 'n Plastiek swaard vir my Vir die Plastiek mense om my Gee 'n Plastiek swaard vir my Want iewers op Lynnwoodstraat Stap 'n seun Hy stap al vir jare En hy stap alleen Hy stap alleen Gee 'n Plastiek swaard vir my Vir die Plastiek mense om my Gee 'n Plastiek swaard vir my Want iewers op Lynnwoodstraat Stap 'n seun
Writer(s): Cezaan Sonnekus Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out