Clip vidéo

Lank Lewe Die Liefde (feat. Jay)
Regarder le vidéoclip de {trackName} par {artistName}

Crédits

INTERPRÉTATION
Jay
Jay
Duo de voix
Lianie May
Lianie May
Chant
Maximus
Maximus
Chœurs
Carlé Van Deventer
Carlé Van Deventer
Guitare
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitare
Robin Kielly
Robin Kielly
Programmation
COMPOSITION ET PAROLES
Johan Vorster
Johan Vorster
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Johan Vorster
Johan Vorster
Production
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Production

Paroles

As jy glo in die liefde, is die song net vir jou. Het jy dalk nie 'n geliefde, op wie jy kan vertrou. Ek het deur al die seerkry, iets van almal geleer. En oor en oor my hart belowe, dit sal nooit weer gebeur. En ek sê hou my vas, en dra my las. Lank lewe die liefde. Jy's die een, wat by my pas. Lank lewe die liefde. Vat my seer, 'n laaste keer. Lank lewe die liefde. As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan. As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde. Ek's die eerste wat twyfel. Maar die eerste wat val. Want as ek eers verlief raak. Smelt my mure van staal. Ek was nie vir dit gemaak nie. En ek wou my hart hou. Maar glo my daar is niks so volmaak nie. Soos 'n lewe saam met jou. En ek sê hou my vas, en dra my las. Lank lewe die liefde. Jy's die een, wat by my pas. Lank lewe die liefde. Vat my seer, 'n laaste keer. Lank lewe die liefde. As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan. As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde. My belofte aan jou. Gemaak lank gelede, jy kan my vertrou. En ek sê hou my vas, en dra my las. Lank lewe die liefde. Jy's die een, wat by my pas. Lank lewe die liefde. Vat my seer, 'n laaste keer. Lank lewe die liefde. As jy graag iets wil hê moet jy dit maar laat gaan. As dit terug kom sal jy weet my lief, lank lewe die liefde. Lank lewe die liefde.
Writer(s): Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out