Clip vidéo

Crédits

INTERPRÉTATION
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Chant
COMPOSITION ET PAROLES
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Paroles/Composition
Christopher Torr
Christopher Torr
Composition
Ingrid Jonker
Ingrid Jonker
Paroles/Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Laurika Rauch
Laurika Rauch
Production

Paroles

Op die groen voetpad Van die horison ver Om die aarde skat, Stap 'n ou man wat 'N Oop maan dra in sy hare Nagtegaal in sy hart Jasmyn gepluk vir sy oop knoopsgat En 'n rug gebuk aan sy jare. Wat maak hy, mammie? Wat maak hy, mammie? Hy roep die kriekies Hy roep die swart Stilte wat sing Soos die biesies, my hart En die sterre wat klop Tok-tok liefling, Soos die klein tok-tokkies in Hul fyn-ver kring. Wat is sy naam, mammie? Wat is sy naam, mammie? Sy naam is Sjuut Sy naam is Slaap Meneer Vergeet Uit die land van vaak Sy naam is Toemaar Hy heet, my lam Toemaar, die donker man Mammie Toemaar, die donker man
Writer(s): Laurika Jonke Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out