Crédits
INTERPRÉTATION
Franna Benadé
Chant
Barthlo Visagie
Guitare
Denny Lalouette
Basse
Juan (Floors) Oosthuizen
Dobro
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Piano
COMPOSITION ET PAROLES
Barthlo Visagie
Arrangement
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Barthlo Visagie
Production
Arnold Coleske
Production
Paulo Azevedo
Production
Paroles
Net soos ek is, staan ek voor U
In liefde buig ek nou voor U
U genadetroon roep my naam
En ek kom na U net soos ek is
Net soos ek is, U ken my Heer
Ek het U nodig meer en meer
As die las van die lewe my vreugde steel
Roep ek uit na U, net soos ek is
Net soos ek is, kom ek soos 'n kind
U koninkryk waar U my vind
Ek rig my oë op na die Lam van God
Ek kom net soos ek is
Net soos ek is, vergewe en vry
Vrymoedig, U deel vir my
Die prys wat U vir my betaal het
Staan ek voor U, net soos ek is
Die prys wat U vir my betaal het
Staan ek voor U, net soos ek is
Written by: Traditonal