Clip vidéo

Crédits

INTERPRÉTATION
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Chant
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Chœurs
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Chœurs
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitare
Devereauz Oosthuizen
Devereauz Oosthuizen
Piano
D. van der Hoven
D. van der Hoven
Piano
COMPOSITION ET PAROLES
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Paroles
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Riaan Benadé
Riaan Benadé
Production
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Production
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Production
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Production

Paroles

Vanaand kan ek nie slaap nie Want daar's te veel wat my wakker hou Nie gedink ek's alleen nie Gedink ons sou 'n toekoms bou en Ek weet nie of jy probeer nie Maar alles brand om my en jou En jou laaie onder ons waaier Bly leeg En ek wou jou hou jou hou Maar ek kan verstaan Hoekom alles spontaan aan die brand slaan Om ons te hou Maar niks staan 'n kans In die vuur tussen my en jou Ons wil nie weer hierdeur nie Want daar's te veel Ja te veel wat ons wakker hou Want alles was nie as nie So hoe's ons hier waar ons niks vashou En ek weet nie of jy probeer nie Maar alles brand om my en jou En jou laaie onder ons waaier Bly leeg En ek wou jou hou jou hou Maar ek kan verstaan Hoekom alles spontaan aan die brand slaan Om ons te hou Maar niks staan 'n kans In die vuur tussen my en jou Jou hou Ja ek kan verstaan Hoekom alles spontaan aan die brand slaan Om ons te hou Maar niks staan 'n kans In die vuur tussen my en jou Ek weet nie of jy probeer nie Maar alles brand om my en jou En jou laaie onder ons waaier Bly leeg En ek wou jou hou jou hou En ek kan verstaan Hoekom alles spontaan aan die brand slaan Om ons te hou Maar niks staan 'n kans In die vuur tussen my en jou Jou hou Ja ek kan verstaan Hoekom alles spontaan aan die brand slaan Om ons te hou Want niks staan 'n kans In die vuur tussen my en jou
Writer(s): Riaan Benade Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out