Clip vidéo

My Alles
Regarder le vidéoclip de {trackName} par {artistName}

Apparaît dans

Crédits

INTERPRÉTATION
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Chant
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Basse
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Direction d’orchestre
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitare
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Piano
COMPOSITION ET PAROLES
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Paroles
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Production
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Production

Paroles

Jy's nie net my vriend nie Jy is my liefde Jy's nie net my liefde Jy is my hart Jy's nie net my hart nie Jy is my lewe Jy's nie net my lewe Jy is my alles Kom ons vat net die pad En gaan saam weg Iewers waar daar niemand anders is Daar waar ons nooit mekaar kan mis nie In my hart voel ek goed en voel dit reg Ek's verslaaf aan naby aan jou wees Verlief met hele lyf en gees Ja, jy is my alles, alles, alles Ja, jy is my alles, alles, alles Jy's nie net my vriend nie Jy is my liefde Jy's nie net my liefde Jy is my hart Jy's nie net my hart nie Jy is my lewe Jy's nie net my lewe Jy is my alles, alles Gee net in gee net oor gee jouself vir my Sodat ek als van jou kan hê Jou als kan wys wat in my lê Ek kan nie wag, jy's die krag wat my hart dryf Ek's in die donker sonder jou My laaste kers brand ek ook nou Want jy is my alles, alles, alles Ja, jy is my alles, alles, alles Jy's nie net my vriend nie Jy is my liefde Jy's nie net my liefde Jy is my hart Jy's nie net my hart nie Jy is my lewe Jy's nie net my lewe Jy is my alles, alles My alles, alles Jy's nie net my vriend nie Jy is my liefde Jy's nie net my liefde Jy is my hart
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out