Clip vidéo
Clip vidéo
Crédits
INTERPRÉTATION
JAN JAN JAN
Interprète
Riaan Venter
Chant
Heinrich Rautenbach
Chant
Jaco Pitzer
Chant
John Masser
Claviers
COMPOSITION ET PAROLES
Stephan Hugo
Composition
Riaan Van Wyk
Composition
Henre Masser
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Riaan Van Wyk
Production
Dirk van Niekerk
Production
Henre Masser
Production
JT Ferreira
Production
Paroles
[Verse 1]
Daar's 'n band wat die hele land laat tweet
Twee van ons het beenhare, die fris ene Veet
Ons is latte met direction en taai soos 'n boerboel
En saam maak ons kort khaki broeke cool
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis
[Chorus]
Is jy dik, oud of jonk of gebou soos 'n volstruis?
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
En jy los nooit jou PT short by die huis
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis
[Verse 2]
Jy dra hom as jy dans, dorp of kermis toe gaan
Jy dra hom, want jy's braaf soos 'n agro likkewaan
Your legs, they can't flex, but you wear it anyway
Jy loop draaie om die gym en jy like jou brandewyn
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis
[Chorus]
Of jy lank, kort of maer is of lyk soos 'n vleispaleis
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
En jy los nooit jou selfvertroue by die huis
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis
[Verse 3]
Ek's 'n volbloed boer, antie, jy mag maar koekeloer
Daar's niks waarvoor ek skrik nie
Camo is my pel and I know I wear it well
En daar is niks anders wat ek wil dra nie
[Verse 4]
Van Windhoek tot Klerksdorp, selfs Pretoria
Sien jy hoe bulle trots hulle Boerboel outfits dra
Jy's 'n man met keuses, jy kan kies en keur
Jy loop kaalvoet oor klippe en khaki is jou kleur
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis
[Chorus]
Of jy bruin getan is of jy's wit soos Tastic rys
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
En jy los nooit jou two-tone hemde by die huis
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis
[Verse 5]
Wys jou vleis, wys jou vleis
Written by: H. Masser, Riaan Van Wyk, Stephan Hugo