Clip vidéo

Bernice West, Ilán van Staden - Soen My Op My Mond (Uit Die Gelofte Musiekblyspel)
Regarder le vidéoclip de {trackName} par {artistName}

Apparaît dans

Crédits

INTERPRÉTATION
Bernice West
Bernice West
Chant
Ilán van Staden
Ilán van Staden
Chant
Raymond Green
Raymond Green
Guitare
Die Gelofte Rolverdeeling
Die Gelofte Rolverdeeling
Voix supplémentaires
COMPOSITION ET PAROLES
Johan Vorster
Johan Vorster
Composition
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Johan Vorster
Johan Vorster
Production déléguée
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Production déléguée
Robin Kielly
Robin Kielly
Production

Paroles

Jy's die mooiste lelie van die veld, jy's asemrowend O so sag soos duiwe trek my in en maak my syne Ek het lief geword vir jou Onlosmaaklik deel van jou Kryp maar vir my weg daar in 'n klipskeer in 'n skuil plek Wil jy my kom soek tot jy my vind jy weet net hoe Dis net jou lippe wat ek proe Nou kom hier na my toe Soen my op my mond as jy my lief het, lief het Liefde kom net een keer in 'n leeftyd, leeftyd Mag ek jou iets vra dis nie te groot maar dis belangrik? Moenie my laat wag jy hoor dalk net die regte antwoord Ek het lief geword vir jou Ek vra jou om te trou Soen my op my mond as jy my lief het, lief het Liefde kom net een keer in 'n leeftyd, leeftyd Jy kan draai jou borskas na my toe Hou jy steeds van wat jy sien? Ek sal jou altyd eer en dien my liefling En jy het nog nooit so mooi gelyk My oë sal nooit weer weg kan kyk Niks kan met jou vergelyk my liefling Soen my op my mond as jy my lief het, lief het Liefde kom net een keer in 'n leeftyd, leeftyd Soen my op my mond as jy my lief het, lief het Liefde kom net een keer in 'n leeftyd, leeftyd
Writer(s): Johan Vorster, Jacomien De Wet Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out