Clip vidéo

Clip vidéo

Crédits

INTERPRÉTATION
Gian Groen
Gian Groen
Interprète
COMPOSITION ET PAROLES
Gideon Michiel Andries Hanekom
Gideon Michiel Andries Hanekom
Paroles/Composition

Paroles

Die horlosie staan weer stil as die laat aand jou besing
Jou emosies draai om my sonder ent
In 'n goue kring
Soveel drome en soveel wense
Soveel hartseer en so baie mense
En alles vervorm rondom jou
Ons lewe aanhoudend net vir nou
Verander die pas om by te hou
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Somtyds wonder ek of ek die lewe reg verstaan
Is daar iemand anders net soos ek
In my wentelbaan?
Soveel wonde en soveel grense
Soveel hartseer en onvuilbare mense
En alles vervorm rondom jou
Ons lewe aanhoudend net vir nou
Verander die pas om by te hou
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Soveel drome en soveel wense
Soveel hartseer en onvuilbare mense
En alles vervorm rondom jou
Ons lewe aanhoudend net vir nou
Verander die pas om by te hou
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Niks verander die liefde nie
Written by: Gideon Michiel Andries Hanekom
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...