album cover
Braaibroodjies
5 022
Afrikaans
Braaibroodjies est sorti le 11 novembre 2022 par Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals dans le cadre de l'album Brand Die Skepe
album cover
Date de sortie11 novembre 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Qualité mélodique
Acoustique
Valence
Dansabilité
Énergie
BPM82

Clip vidéo

Clip vidéo

Crédits

INTERPRÉTATION
Muller Brandt
Muller Brandt
Chant, Guitare
Jattie De Beer
Jattie De Beer
Guitare
COMPOSITION ET PAROLES
Muller Brandt
Muller Brandt
Paroles/Composition
Jattie De Beer
Jattie De Beer
Paroles/Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Jattie De Beer
Jattie De Beer
Production
Jake Odendaal
Jake Odendaal
Ingénierie de mixage
Rogan Kelsey
Rogan Kelsey
Ingénierie de mastérisation

Paroles

Sy weet iets van ’n trekker
Julle kuier nogal lekker
Sy’t ’n crossfit lyfie, blonde kuifie
Hou van braai en ’n droë rooiwyntjie
Maar Jy't 'n vraag in jou binneste
Dinge raak nou nogal ernstig
Sy's 'n tien uit tien, vir al wat jy sien
Maar daar’s ‘n ding wat jy nog moet weet
Whaoh, so moenie jou laat verlei nie
Whao, voordat jy die antwoord kry nie
Kan sy braaibroodjies maak
Wat in jou mond ontplof van smaak?
Die snytjies reg gebotter en die chutney lekker duk
Tamaties en uie uit haar tuin gepluk
Kan sy braaibroodjies maak
Wat 'n boerseun mak kan maak?
Dis al hoe jy weet jy’t ’n trouvrou beet
Sy kan braaibroodjies maak
Sy kan 'n hingsperd opsaal, ja
Sy kan 'n koedoebul uithaal
Maar is die botter aan die binne of die buitekant?
Daai is vir my kardinaal
Ja, haar pa het 'n wildsplaas en
Sy kan rugby saam die boys praat
Sy sal jou rugje krap voor jy gaan slaap
Dis alles lekker om te weet
Maar kan sy braaibroodjies maak
Wat in jou mond ontplof van smaak?
Die snytjies reg gebotter en die chutney lekker duk
Tamaties en uie uit haar tuin gepluk
Kan sy braaibroodjies maak
Wat 'n boerseun mak kan maak?
Dis al hoe jy weet jy’t ’n trouvrou beet
Sy kan braaibroodjies maak
As die kaas op my kole val
Gaan ek daai ding dadelik van my rooster af haal
Ek trek die lyk ja die reëls is vas
Anders loop soek 'n man wat braai met gas
Kan sy braaibroodjies maak
Wat in jou mond ontplof van smaak?
Die snytjies reg gebotter en die chutney lekker duk
Tamaties en uie uit haar tuin gepluk
Kan sy braaibroodjies maak
Wat 'n boerseun mak kan maak?
Dis al hoe jy weet jy’t ’n trouvrou beet
Sy kan braaibroodjies maak
Written by: Jattie De Beer, Muller Brandt
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...