album cover
Stad Van Verlange
163
Pop
Stad Van Verlange est sorti le 17 février 2023 par Jaid River Music dans le cadre de l'album Verlanger
album cover
Date de sortie17 février 2023
LabelJaid River Music
LangueEnglish
Qualité mélodique
Acoustique
Valence
Dansabilité
Énergie
BPM141

Crédits

COMPOSITION ET PAROLES
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
Paroles/Composition

Paroles

Ek hoor jou stem in die stilte
Ek voel jou hartklop teen die ritme van my seer
Vrees bevange, waneer het als verander?
Die strate om my is leeg
Somerreën, ek onthou jou hartseer
Ons het ons vrees weg gedans
Met die hoop om te verstaan
Geredineer, oor al die houe wat die lewe uit deel
In hierdie stad van verlange
Verlange ek al hoe meer
Drome uitgeverf teen die mure
Stukkies van jou siel vir almal om te sien
Vrees bevange, hoekom moes als verander?
Straatligte flikker soos jy wegtree
Somerreën, ek onthou jou hartseer
Ons het ons vrees weg gedans
Met die hoop om te verstaan
Geredineer, oor al die houe wat die lewe uit deel
In hierdie stad van verlange
Verlange ek al hoe meer
Somerreën, ek onthou jou hartseer
Ons het ons vrees weg gedans
Maar net vir n aand
Geredineer, oor al die houe wat die lewe uit deel
In hierdie stad van verlange
Verlange ek al hoe meer
Written by: Jeanlie Minnie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...