Clip vidéo

Apparaît dans

Titres les plus populaires de Sakkie

Crédits

INTERPRÉTATION
Sakkie
Sakkie
Interprète
Francois van Coke
Francois van Coke
Interprète
Izak Perold
Izak Perold
Interprète
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Interprète
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Interprète
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Interprète
COMPOSITION ET PAROLES
Izak Perold
Izak Perold
Paroles/Composition
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Paroles/Composition
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Paroles/Composition
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Paroles/Composition

Paroles

Hey jy! Ek het jou lief! Hey jy! Lanklaas gesien Hey jy! Moenie nou so wees nie Ons is energie Goeie vibrasies Ek is jy (Wie's jy?) Ons is hulle (Wie's julle?) Ene en nulle Atome en golwe op die spektrum En ek gee vir jou 'n brief Welkom tuis Ek het jou lief Toestemming om vrylik te kan praat Jy is 'n slaaf as jy wag vir iemand om jou vry te laat Ek is net 'n versinsel van jou verbeelding 'N Speelding in die kosmiese karrousel 'N Fraktaal in die heelal se kaleidoskoop drome Spoke en atome Ons is almal een bewussyn Wat onsself ervaar Nee, daar is nie dood nie Die lewe is net 'n speletjie En ons is net karakters in die storie van alles Hey jy! Ek het jou lief! Hey jy! Lanklaas gesien Hey jy! Moenie nou so wees nie Ons is energie Goeie vibrasies Ek is jy (Wie's jy?) Ons is hulle (Wie's julle?) Ene en nulle Atome en golwe op die spektrum En ek gee vir jou 'n brief Welkom tuis Ek het jou lief Toestemming om vrylik saam te braai Dis lekker om jou weer te sien, want ek was bang My grootste vrees is nou my wapen Visie nou weer duidelik Die dood is onvermydelik Sien dit in my drome Hoor dit deur die bome Ek glo ons kan verander En beter wees vir ander Wees soos die water Die einde kom altyd nader Sing dit, want die tyd is min Hey jy! Ek het jou lief! Hey jy! Lanklaas gesien Hey jy! Moenie nou so wees nie Ons is energie Goeie vibrasies Ek is jy (Wie's jy?) Ons is hulle (Wie's julle?) Ene en nulle Atome en golwe op die spektrum En ek gee vir jou 'n brief Welkom tuis Ek het jou lief
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Izak Perold, John Hunter Eddington Kennedy Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out