Crédits
INTERPRÉTATION
Appel
Interprète
Barto
Interprète
Bernice West
Interprète
Brendan Peyper
Interprète
Eloff
Interprète
Kurt Darren
Interprète
Snotkop
Interprète
COMPOSITION ET PAROLES
Bernice West
Composition
Brendan Peyper
Composition
Adolf Vorster
Composition
Christoph Kotze
Composition
Dominik de Leon
Composition
Hugo Ludik
Composition
Stephan van Huyssteen
Composition
Dirk van Niekerk
Composition
Dirkie Gildenhuys
Paroles
Don Kelly
Paroles
Mathias Distel
Composition
Nicholas Jordaan
Composition
Barto Swiegers
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Dirk van Niekerk
Production
Paroles
[Verse 1]
Foute
Foute
[Verse 2]
Wat maak ons hierdie naweek
Ou grote foute, foute
Want die kurpers kom weer kant toe
Ja foute foute
Toe kyk ek wragtig weer na haar se boude, boude
Toe my vrou om die draai kom weet ons hier val houe, houe
[Verse 3]

[Verse 4]
Foute
Foute
[Verse 5]
Maar sonop die mense kan maar gaan, ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is 'n gang vol geheime, ek veg nog steeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
En in my hart kom blom
Ja, in my kom blom
[Verse 6]
Maar sonop die mense kan maar gaan, ek weet ons kan mekaar vervang
Maar hoe langer ons terug hou
Gaan ons tyd saam berou
Jou hart is 'n gang vol geheime, ek veg nog steeds teen al jou seine
Kan jy terug kom
[Verse 7]
Jy's in die tronk
Ek sê jou elke vuur kort 'n vonk
Haar plastiek lippe maak jou te dronk
Haal daai bierbrille af
Jy's te jonk
[Verse 8]
Sy hou nie van rugby of van sokkie nie
As jy praat van Kurt Darren dan sê sy, wie?
Sy lyk vegetaries, sy vreet net slaai
My pêl jy moet pasop, dis koue kole daai
[Verse 9]
Buffelsfontein's nie 'n opsie kan nie Boerboel dra
As jy praat van Vrede of De Aar dan sê sy waar?
Sy kla net soos 'n vegan dis jou kans om te waai
My pêl jy moet pasop, dis koue kole daai
My tjom, wie wil dan op koue kole braai?
[Verse 10]
Jy's in die tronk
My tjom, wie wil dan op koue kole braai?
[Verse 11]
Wat van ons doen dit nou?
Een vir my en twee vir jou
Ons kan val soos ons wil
[Verse 12]
Laat die gevoelens in
Voel ‘n veer wat ander dink
Ek het tyd ek het plek
[Verse 13]
Kom jy saam, kom jy saam, kom jy saam?
Kom jy saam, kom jy saam, kom jy saam?
[Verse 14]
So kom ons wees impulsief vanaand, en hê mekaar lief vanaand
Kom wees impulsief, hê my lief
So kom ons wees impulsief vanaand, en hê mekaar lief vanaand
Kom kry bietjie lief
Wees saam met my impulsief
Wees saam met my impulsief, oh
[Verse 15]
Wat van ons doen dit nou?
Wat van ons doen dit nou?
Een vir my en twee vir jou
Wees saam met my impulsief
Wees saam met my impulsief
[Verse 16]
Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar’s my geeks, my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks
[Verse 17]
Want ons skrik vir niks, flippin' fiks en fris aspris
Dis wie ons is
Want ons skrik vir niks, lekker los en lus, watch this
Jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks
[Verse 18]
Tussen stropers en mielielande
Tussen koring en wintersbrande
Ploeg ons regs, ploeg ons links, ploeg ons op en af
Elke sekonde sonder jou is ‘n straf
[Verse 19]
Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie (Weet nie wat jy mis nie)
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
[Verse 20]
Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer
[Verse 21]
Ek sal jou vang , ek sal jou vang
As jy vir my val, as jy vir my val
Soos ons draai hier in die donker en spin hier in die rondte vanaand
[Verse 22]
Sal jy my vang, sal jy my vang?
As ek vir jou val, as ek vir jou val?
Soos ons draai hier in die donker en spin hier in die rondte vanaand
[Verse 23]
Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
[Verse 24]
Vat net gou ‘n toer om die vloer met ‘n boer
Jy weet nie wat jy mis nie
Kan nie beskryf hoe dit voel, hoe dit voel as jy in my arms is nie
So kom en vat net gou ‘n toer om die vloer
Met ‘n boer
[Verse 25]
Ek soek elke hand, hoog in die lug
Soek elke mond, reg om te sing
Alles in plek, almal is in
Alles is reg, laat die party begin
[Verse 26]
Ek soek elke hand, hoog in die lug
Soek elke mond, reg om te sing
Alles in plek, almal is in
Alles is reg, laat die party begin
[Verse 27]
Laat die party begin
Laat die party begin
[Verse 28]
Tyd, tyd, tyd party tyd, tyd party, party tyd, tyd, tyd party tyd, tyd
Party, party tyd, tyd, tyd, party tyd, tyd

Party, party tyd
[Verse 29]

Written by: Adolf Vorster, Barto Swiegers, Bernice Van der westhuizen, Brendan Peyper, Christoph Kotze, Dirk van Niekerk, Dirkie Gildenhuys, Dominik de Leon, Don Kelly, Hugo Ludik, Mathias Distel, Nicholas Jordaan, Stephan van Huyssteen