Apparaît dans

Crédits

INTERPRÉTATION
Deidré Barnard
Deidré Barnard
Chant
Raymond Green
Raymond Green
Guitare
COMPOSITION ET PAROLES
Deidré Barnard
Deidré Barnard
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Johan Vorster
Johan Vorster
Production déléguée
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Production déléguée
Robin Kielly
Robin Kielly
Production

Paroles

As ek ons twee moes verduidelik in een woord Sou ek sê ons is tydloos En in my soeke na vrede en vreugde sou ek sê dit is een persoon So nou kan jy my verwarring verstaan Toe ek 'n ander meisie langs jou sien staan Want jy het my hart en al sy bagasie vir jou gevat En nou staan daar hierdie nuweling langs jou Ek ken jou nie jy's 'n vreemdeling Jy sou my nooit so los nie Ek wou weet hoekom en hoe Is dit omdat sy blond is Dat jy net alles so kon los Is dit omdat sy blond is Dat jy ons wêreld vir haar sou stop Ek het gedink my sin begin en eindig by jou En dat ek jou met my lewe en hart kon vertrou Maar toe breek jy vinniger as wat ek kon bou En nou vra ek vir jou, nou vra ek vir jou B-L-O-N-D-I-S Is dit omdat sy blond is B-L-O-N-D-I-S Is dit omdat sy blond is As ek my kop draai na joune en jou sien klop my hart sommer vinniger Want ek het gedink jy is my vir ewig en altyd en als tussen in En nou staan daar hierdie nuweling langs jou Ek ken jou nie jys 'n vreemdeling Jy sou my nooit so los nie Ek wil weet hoekom en hoe Is dit omdat sy blond is Dat jy net alles so kon los Is dit omdat sy blond is Dat jy ons wêreld vir haar sou stop Ek het gedink my sin begin en eindig by jou En dat ek jou met my lewe en hart kon vertrou Maar toe breek jy vinniger as wat ek kon bou En nou vra ek vir jou, nou vra ek vir jou B-L-O-N-D-I-S Is dit omdat sy blond is B-L-O-N-D-I-S Is dit omdat sy blond is Haarkleur bring hartseer Ek is in twee geskeur B-L-O-N-D Is dit wat 'n hart breek? O haarkleur bring hartseer En jy wou dit toesmeer Maar ongelukkig is dit so duidelik soos daglig Haar hare ek kan nie dit miskyk nie Is dit omdat sy blond is? Dat jy net alles so kon los Is dit omdat sy blond is Dat jy ons wêreld vir haar sou stop Ek het gedink my sin begin en eindig by jou En dat ek jou met my lewe en hart kon vertrou Maar toe breek jy vinniger as wat ek kon bou En nou vra ek vir jou, nou vra ek vir jou B-L-O-N-D-I-S Is dit omdat sy blond is B-L-O-N-D-I-S Is dit omdat sy blond is
Writer(s): Deidré Barnard Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out