album cover
Kaapse Strate
132
Techno
Kaapse Strate est sorti le 18 octobre 2024 par Universal Music (Pty) Ltd. dans le cadre de l'album Kaapse Strate - Single
album cover
Date de sortie18 octobre 2024
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Qualité mélodique
Acoustique
Valence
Dansabilité
Énergie
BPM

Crédits

INTERPRÉTATION
MAEZTRO
MAEZTRO
Chant
Johelen
Johelen
Chant
COMPOSITION ET PAROLES
Johelen
Johelen
Paroles/Composition
Juandre Scholtz
Juandre Scholtz
Paroles/Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Juandre Scholtz
Juandre Scholtz
Production

Paroles

[Verse 1]
En as ek terug dink
Aan daai dag
Somer wind en jou warm hart
En die liggies verskyn
In die oomblik ek en jy
Ek en jy
Maar vat my terug na die dae
Waar ons weg raak
[Chorus]
Sewe-uur die aand in die kaapse strate
Ons drink wyn en dit word al hoe later
Pretoria staan en wag vir my
Ek wil net in die oomblik bly
Verloor myself in elke gedagte
Kyk na jou en my hart word sagter
Die gebeur nooit so vinnig nie
Maar dis okay bly jy net
[Verse 2]
Hier
Bly jy net hier
Bly jy net hier
Bly jy net hier
[Verse 3]
Al die klanke so stil
Net ons twee alleen
Geen tyd, geen ruimte
Net die strate leeg
So gelukkig
Niks meer seer
Niks meer seer
Maar vat my terug na die dae
Waar ons weg raak
[Chorus]
Sewe-uur die aand in die kaapse strate
Ons drink wyn en dit word al hoe later
Pretoria staan en wag vir my
Ek wil net in die oomblik bly
Verloor myself in elke gedagte
Kyk na jou en my hart word sagter
Die gebeur nooit so vinnig nie
Maar dis okay bly jy net
[Verse 4]
Hier
Bly jy net hier
Bly jy net hier
Bly jy net hier
[Verse 5]
Bly by my
Sal jy bly by my?
Sal jy bly, by my?
Sal jy bly?
Bly jy net
Hier
Bly jy net hier
Bly jy net hier
Bly jy net hier
Terwyl alles verdwyn
Written by: Johelen, Juandre Scholtz
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...